Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geochronoloog
geochronoloog [boodskap #152611] Vr., 21 Augustus 2026 06:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26236
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
geochronoloog
Afbreking: geo•chro•no•loog
Samestelling: geochronologie + -loog


Selfstandige naamwoord: geochronoloog
Meervoud: geochronoloë

Betekenis:
• 'n Deskundige op die gebied van geochronologie; wetenskaplike wat geologiese gesteentes dateer.

Gebruik:
• Die geochronoloog het die ouderdom van die rotsmonster met behulp van radiometriese datering bepaal.

Afgelei:
• geochronologie
• geochronologies

Vertaling:
Engels: geochronologist
Nederlands: geochronoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 21 Augustus 2026 06:29]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: geochronologie
Volgende onderwerp: ongepak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 24 04:56:45 UTC 2026