Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tandwalvis
tandwalvis [boodskap #152582] Wo., 19 Augustus 2026 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26199
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
tandwalvis
Afbreking: tand•wal•vis
Samestelling: tand + walvis


Selfstandige naamwoord: tandwalvis
Meervoud: tandwalvisse
Verkleinwoord: tandwalvissie
Meervoud van verkleining: tandwalvissies

Betekenis:
• 'n Walvis met tande in plaas van balein in sy bek, suborde Odontoceti.

Gebruik:
• Dolfyne, moordvisse en potvisse is voorbeelde van tandwalvisse.

Antoniem:
• baleinwalvis

Vertaling:
Engels: toothed whale
Nederlands: tandwalvis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: igtiologies
Volgende onderwerp: mikologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 21 02:36:26 UTC 2026