Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » parend
parend [boodskap #152574] Di., 18 Augustus 2026 12:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
parend
Afbreking: pa•rend
Samestelling: paar + -end


Byvoeglike naamwoord: parend
Attributief: parende

Betekenis:
• Wat paar; pare vorm of kopuleer.

Gebruik:
• In die lente is die bokke parend.

Vertaling:
Engels: pairing; mating
Nederlands: parend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord paar.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Mongools
Volgende onderwerp: moesonreën
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Aug. 19 02:05:56 UTC 2026