Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mongool
mongool [boodskap #152571] Di., 18 Augustus 2026 11:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26199
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
mongool
Afbreking: mon•gool


Selfstandige naamwoord: mongool
Meervoud: mongole
Verkleinwoord: mongooltjie
Meervoud van verkleining: mongooltjies

Betekenis:
• (verouderd) 'n Persoon met Down-sindroom.

Gebruik:
• Die woord mongool word vandag as verouderd en aanstootlik beskou en moet liefs nie gebruik word nie.

Sinoniem:
• hemelkind
• vertraagde

Verwant:
• mongolisme

Vertaling:
Engels: mongol
Nederlands: mongool

Nota:
• Moenie mongool (met 'n kleinletter) met Mongool (persoon van Mongolië) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Mongool
Volgende onderwerp: Mongolië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 20 21:35:57 UTC 2026