Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » filologies
filologies [boodskap #152568] Di., 18 Augustus 2026 10:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
filologies
Afbreking: fi•lo•lo•gies
Samestelling: filologie + -s


Byvoeglike naamwoord: filologies
Attributief: filologiese

Betekenis:
• Wat op die filologie betrekking het.

Gebruik:
• Die navorser doen filologiese navorsing oor die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans.

Sinoniem:
• taalhistories

Afkorting:
• filol.

Vertaling:
Engels: philologic, philological
Nederlands: filologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 18 Augustus 2026 10:21]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: moeson
Volgende onderwerp: filologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 21:13:48 UTC 2026