Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitvis
uitvis [boodskap #152564] Ma., 17 Augustus 2026 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26157
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
uitvis
Afbreking: uit•vis
Samestelling: uit + vis


Werkwoord: vis uit, uitvis
Verlede tyd: het uitgevis
Teenwoordige deelwoord: uitvissend, uitvissende
Verlede deelwoord: uitgeviste

Betekenis:
• Om vertroulike inligting op 'n slim manier te bekom.
• (ongewoon) Om al die visse op te vang.

Gebruik:
• Sy vis haar man se geheim sommer vinnig uit.
• Hulle het die dam uitgevis.

Sinoniem:
• uitpluis
• uitsnuffel
• uitvind
• uitvra

Afgelei:
• uitvissery
• uitvissing

Vertaling:
Engels: to fish out, figure out, dig up
Nederlands: uitvissen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 17 Augustus 2026 15:57]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: uitvissing
Volgende onderwerp: sleutelbordkryger
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 17 20:55:11 UTC 2026