Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dieretemmer
dieretemmer [boodskap #152544] Sa., 15 Augustus 2026 18:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26571
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
dieretemmer
Afbreking: die•re•tem•mer
Samestelling: dier + -e- + temmer


Selfstandige naamwoord: dieretemmer
Meervoud: dieretemmers

Betekenis:
• 'n Persoon wat diere tem en afrig.

Gebruik:
• Die sirkus se dieretemmer rig twee groot tiere af.

Sinoniem:
• diere-afrigter

Vertaling:
Engels: animal tamer
Nederlands: dierentemmer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seeroofdier
Volgende onderwerp: geslagsgemeenskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Sep. 21 23:38:38 UTC 2026