Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Slawiër
Slawiër [boodskap #152528] Vr., 14 Augustus 2026 14:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Slawiër
Afbreking: Sla•wi•ër


Selfstandige naamwoord: Slawiër
Meervoud: Slawiërs

Betekenis:
• Lid van 'n Slawiese volk in Oos- en Suidoos-Europa.

Gebruik:
• Die Pole, Russe, Slowake en Tsjegge is voorbeelde van Slawiërs.

Vertaling:
Engels: Slav
Nederlands: Slaviër

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suigorgaan
Volgende onderwerp: skoolonderrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 18 20:21:05 UTC 2026