| suigorgaan [boodskap #152527] |
Vr., 14 Augustus 2026 13:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26146 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
suigorgaan
Afbreking: suig•or•gaan
Samestelling: suig + orgaan
Selfstandige naamwoord: suigorgaan
Meervoud: suigorgane
Betekenis:
• 'n Orgaan by sekere plante en diere waarmee iets opgesuig of teen iets vasgesuig word.
Gebruik:
• Muskiete gebruik hul suigorgane om die bloed van hul gashere op te suig.
Sinoniem:
• suigapparaat
Vertaling:
Engels: sucking organ, suctorial apparatus
Nederlands: zuigorgaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|