| rondreisend [boodskap #152526] |
Vr., 14 Augustus 2026 07:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26146 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
rondreisend
Afbreking: rond•rei•send
Samestelling: rondreis + -end
Byvoeglike naamwoord: rondreisend
Attributief: rondreisende
Betekenis:
• Wat rondreis; van plek tot plek reis sonder om lank op een plek te bly.
Gebruik:
• Hy is 'n rondreisende musikant wat in verskillende dorpe en stede optree.
Sinoniem:
• nomadies
• rondtrekkend
Vertaling:
Engels: travelling, itinerant, nomadic
Nederlands: rondreizend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 15 Augustus 2026 06:33] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|