Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aankomend
aankomend [boodskap #152499] Wo., 12 Augustus 2026 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26132
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
aankomend
Afbreking: aan•ko•mend
Samestelling: aankom + -end


Byvoeglike naamwoord: aankomend
Attributief: aankomende

Betekenis:
• Wat besig is om nader te kom.
• Wat binnekort sal plaasvind of begin.

Gebruik:
• Die bakkie het voor 'n aankomende trein ingery.
• Met die aankomende vakansie was almal 'n bietjie vriendeliker en 'n bietjie lewendiger  as gewoonlik.

Sinoniem:
• naderend

Antoniem:
• verbygaande
• vertrekkende

Vertaling:
Engels: arriving, incoming; upcoming, forthcoming
Nederlands: aankomend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord aankom.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 13 Augustus 2026 09:32]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: slapend
Volgende onderwerp: agtiende-eeus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 15 16:38:18 UTC 2026