Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kompeterend
kompeterend [boodskap #152487] Di., 11 Augustus 2026 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26086
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kompeterend
Afbreking: kom•pe•te•rend
Samestelling: kompeteer + -end


Byvoeglike naamwoord: kompeterend
Vergrotende trap: kompeterender
Oortreffende trap: kompeterendste
Attributief: kompeterende

Betekenis:
• Wat teen ander kompeteer; soos in 'n kompetisie.

Gebruik:
• Ek is baie kompeterend en probeer altyd my beste om te wen.
• Die seuns het harde, kompeterende rugby gespeel.

Sinoniem:
• mededingend
• wedywerend

Antoniem:
• onkompeterend

Vertaling:
Engels: competitive
Nederlands: concurrerend, competitief

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slaapversteuring
Volgende onderwerp: roosboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 11 23:00:49 UTC 2026