Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » windgatterig
windgatterig [boodskap #152482] Di., 11 Augustus 2026 10:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26086
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
windgatterig
Afbreking: wind•gat•te•rig
Samestelling: windgat + -erig


Byvoeglike naamwoord: windgatterig
Attributief: windgatterige

Betekenis:
• Op 'n min of meer spoggerige en grootpraterige manier; soos dit 'n windgat betaam.

Gebruik:
• Dit klink dalk windgatterig, maar my kinders het nogal goed gedoen in die eksamen.
• Sy ry 'n windgatterige motor.

Sinoniem:
• grootpraterig
• spoggerig
• verwaand

Antoniem:
• beskeie
• nederig

Afgelei:
• windgatterigheid

Vertaling:
Engels: cocky, conceited, boastful
Nederlands: verwaand, opschepperig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 11 Augustus 2026 10:46]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: brooddeeg
Volgende onderwerp: jasmyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 11 23:00:41 UTC 2026