Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » naaldwoud
naaldwoud [boodskap #152471] So., 09 Augustus 2026 10:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26113
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
naaldwoud
Afbreking: naald•woud
Samestelling: naald + woud


Selfstandige naamwoord: naaldwoud
Meervoud: naaldwoude

Betekenis:
• 'n Groot bos van naaldbome.

Gebruik:
• In die winter is groot dele van die Kanadese naaldwoude met sneeu bedek.

Sinoniem:
• naaldbos

Vertaling:
Engels: coniferous forest
Nederlands: naaldbos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sakvormig
Volgende onderwerp: oopstamp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 13 14:30:31 UTC 2026