Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » loopbaanpad
loopbaanpad [boodskap #152460] So., 09 Augustus 2026 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26074
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
loopbaanpad
Afbreking: loop•baan•pad
Samestelling: loopbaan + pad


Selfstandige naamwoord: loopbaanpad
Meervoud: loopbaanpaaie

Betekenis:
• Die opeenvolging van poste of rolle wat iemand gedurende sy of haar beroepslewe volg.

Gebruik:
• Mense begin gewoonlik onder in 'n organisasie, maar sonder 'n duidelike loopbaanpad weet jy nie waarheen jy op pad is nie.
• Die maatskappy bied werknemers uiteenlopende loopbaanpaaie om professioneel te ontwikkel.

Vertaling:
Engels: career path
Nederlands: carrièrepad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: brandend
Volgende onderwerp: meningstuk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Aug. 10 18:53:24 UTC 2026