Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vlieënd
vlieënd [boodskap #152457] Sa., 08 Augustus 2026 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26052
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vlieënd
Afbreking: vlie•ënd
Samestelling: vlieg + -end


Byvoeglike naamwoord: vlieënd
Attributief: vlieënde

Betekenis:
• Wat besig is om te vlieg of deur die lug te trek.

Gebruik:
• Sprinkane kom in swerms voor, soms kruipend, soms vlieënd.
• Volgens matrose verskyn die spookskip, die Vlieënde Hollander, van tyd tot tyd en verdwyn dan weer net so vinnig.

Vertaling:
Engels: flying
Nederlands: vliegend

Nota:
• Onvoltooide deelwoord van die werkwoord vlieg.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fillosilikaat
Volgende onderwerp: goedgelowigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 08 21:20:02 UTC 2026