Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » akwamasie
akwamasie [boodskap #152446] Vr., 07 Augustus 2026 18:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26052
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
akwamasie
Afbreking: a•kwa•ma•sie


Selfstandige naamwoord: akwamasie
Meervoud:

Betekenis:
• Die proses waartydens 'n lyk met warm loogwater opgelos word ('n alternatief vir begrawe of verassing).

Gebruik:
Akwamasie is meer omgewingsvriendelik as kremasie.

Sinoniem:
• biokremasie
• resomasie
• waterkremasie

Vertaling:
Engels: aquamation, biocremation, resomation
Nederlands: aquamatie, resomatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: resomeer
Volgende onderwerp: kremasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 08 21:59:51 UTC 2026