| smaaksintuig [boodskap #152427] |
Wo., 05 Augustus 2026 15:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26074 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
smaaksintuig
Afbreking: smaak•sin•tuig
Samestelling: smaak + sintuig
Selfstandige naamwoord: smaaksintuig
Meervoud: smaaksintuie
Betekenis:
• Die sintuig waardeur 'n mens of dier smaak waarneem.
Gebruik:
• Die dolfyn het 'n goed ontwikkelde tas- en smaaksintuig, maar kan nie ruik nie.
Sinoniem:
• smaaksin
• smaakvermoë
Hiperoniem:
• sintuig
Vertaling:
Engels: sense of taste
Nederlands: smaakzin
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|