| bonbo [boodskap #152390] |
So., 02 Augustus 2026 12:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25988 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
'n Bonobo.
bonobo
Afbreking: bo•no•bo
Selfstandige naamwoord: bonobo
Meervoud: bonobo's
Verkleinwoord: bonobo'tjie
Meervoud van verkleining: bonobo'tjies
Betekenis:
• 'n Groot mensaap van Afrika se reënwoude, Pan paniscus.
Gebruik:
• Bonobo's is kleiner as sjimpansees en is bekend vir hulle vreedsame sosiale gedrag.
Sinoniem:
• dwergsjimpansee
Hiperoniem:
• mensaap
• primaat
Vertaling:
Engels: bonobo
Nederlands: bonobo
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: So., 02 Augustus 2026 12:29] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|