| blaarvreter [boodskap #152387] |
So., 02 Augustus 2026 11:28 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25992 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
blaarvreter
Afbreking: blaar•vre•ter
Samestelling: blaar + vreter
Selfstandige naamwoord: blaarvreter
Meervoud: blaarvreters
Verkleinwoord: blaarvretertjie
Meervoud van verkleining: blaarvretertjies
Betekenis:
• 'n Dier wat hoofsaaklik blare as voedsel vreet.
Gebruik:
• Die renoster is 'n blaarvreter.
• Blaarvreters soos die blouduiker en njala soek meestal die jong, sappige blare uit.
Verwant:
• grasvreters
Vertaling:
Engels: leaf eater
Nederlands: bladeter, bladvreter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|