| skermkuns [boodskap #152379] |
Sa., 01 Augustus 2026 15:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25973 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Skermkuns
skermkuns
Afbreking: skerm•kuns
Samestelling: skerm + kuns
Selfstandige naamwoord: skermkuns
Meervoud: skermkunste
Betekenis:
• 'n Gevegsport waarin mense het swaarde teen mekaar skerm.
Gebruik:
• Skermkuns het sy oorsprong in die Middeleeue, toe die uitvinding van buskruit die swaard grotendeels as oorlogswapen vervang het.
Sinoniem:
• skermsport
• swaardkuns
Vertaling:
Engels: art of fencing, swordsmanship
Nederlands: schermkunst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 01 Augustus 2026 16:59] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|