| telegraaf [boodskap #152377] |
Sa., 01 Augustus 2026 14:03 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25973 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
telegraaf
Afbreking: te•le•graaf
Samestelling: tele- + -graaf
Selfstandige naamwoord: telegraaf
Meervoud: telegrawe
Betekenis:
• 'n Toestel waarmee boodskappe deur middel van seine (soos morsekode) oor 'n kabel (of ander medium) gestuur word.
Gebruik:
• 'n Telegram is per telegraaf aan die ambassade gestuur.
Hiponiem:
• druktelegraaf
• veldtelegraaf
Afgelei:
• telegraafbeampte
• telegraafdiens
• telegraafdraad
• telegraafkabel
• telegraafkantoor
• telegraafklerk
• telegraafkoste
• telegraaflyn
• telegraafnet
• telegraafpaal
• telegraaftarief
• telegraaftoestel
• telegraafverbinding
• telegraafwese
Verwant:
• telegrafeer
• telegrafie
• telegrafies
• telegrafis
Vertaling:
Engels: telegraph
Nederlands: telegraaf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 01 Augustus 2026 14:06] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|