Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » produksiewaarde
produksiewaarde [boodskap #152373] Sa., 01 Augustus 2026 11:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25973
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
produksiewaarde
Afbreking: pro•duk•sie•waarde
Samestelling: produksie + waarde


Selfstandige naamwoord: produksiewaarde
Meervoud: produksiewaardes

Betekenis:
• Die geldelike waarde van goedere of dienste wat in 'n vasgestelde tyd geproduseer word.

Gebruik:
• Die land se pluimveebedryf het in 2024 'n produksiewaarde van R1,74 miljard behaal.

Antoniem:
• produksieverlies

Vertaling:
Engels: production value, production output value
Nederlands: productiewaarde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Sa., 01 Augustus 2026 11:42]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: blougroen
Volgende onderwerp: verly
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 02 08:56:09 UTC 2026