| snorkend [boodskap #152371] |
Sa., 01 Augustus 2026 10:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25973 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
snorkend
Afbreking: snor•kend
Samestelling: snork + -end
Byvoeglike naamwoord: snorkend
Attributief: snorkende
Betekenis:
• Wat besig is om te snork; tans snorkgeluide maak.
Gebruik:
• Sy tref hom snorkend in die bed aan.
• Sy skud haar snorkende man wakker.
Vertaling:
Engels: snoring
Nederlands: snurkend
Nota:
• Onvoltooid deelwoord van die werkwoord snork.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Sa., 01 Augustus 2026 11:20] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|