Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oogholte
oogholte [boodskap #152355] Wo., 29 Julie 2026 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
oogholte
Afbreking: oog•hol•te
Samestelling: oog + holte


Selfstandige naamwoord: oogholte
Meervoud: oogholtes

Betekenis:
• Hole in die skedel waarin die oog pas.

Gebruik:
• Die oog word deur die bene van die oogholte beskerm.

Sinoniem:
• oogkas

Vertaling:
Engels: eye socket, eyepit, orbit
Nederlands: oogholte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Sondagskool
Volgende onderwerp: osteologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 31 23:56:37 UTC 2026