Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Sondagskool
Sondagskool [boodskap #152354] Wo., 29 Julie 2026 07:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25949
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Sondagskool
Afbreking: Son•dag•skool
Samestelling: Sondag + skool


Selfstandige naamwoord: Sondagskool
Meervoud: Sondagskole

Betekenis:
• Godsdiensonderrig vir kinders wat op Sondae aangebied word.

Gebruik:
• Die kinders woon ná kerk die Sondagskool by.

Afgelei:
• Sondagskoolklas
• Sondagskoolles
• Sondagskoolonderwyser
• Sondagskoolonderwyseres

Verwant:
• katkisasie

Vertaling:
Engels: Sunday school
Nederlands: zondagsschool

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katkisasie
Volgende onderwerp: oogholte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 29 13:40:31 UTC 2026