Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katkisasie
katkisasie [boodskap #152353] Wo., 29 Julie 2026 06:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25973
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
katkisasie
Afbreking: kat•ki•sa•sie


Selfstandige naamwoord: katkisasie
Meervoud: katkisasies

Betekenis:
• Onderrig in die leerstellings van die Christelike geloof ter voorbereiding vir die belydenis van geloof.

Gebruik:
• Die katkisasie word elke Sondag ná die erediens aangebied.

Afgelei:
• katkisasieboek
• katkisasiekamer
• katkisasieklas
• katkisasieleerling
• katkisasieles
• katkisasiemeester

Verwant:
• katkiseer
• katkisant

Vertaling:
Engels: catechesis, catechism instruction, confirmation class
Nederlands: catechese

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katkisant
Volgende onderwerp: Sondagskool
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 02 08:56:13 UTC 2026