| watergeboorte [boodskap #152341] |
Ma., 27 Julie 2026 06:54 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25973 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
watergeboorte
Afbreking: wa•ter•ge•boor•te
Samestelling: water + geboorte
Selfstandige naamwoord: watergeboorte
Meervoud: watergeboortes
Betekenis:
• 'n Bevalling waartydens die baba in warm water (teen liggaamstemperatuur) gebore word.
Gebruik:
• 'n Watergeboorte kan vir sommige moeders 'n meer ontspanne geboorte-ervaring bied.
Sinoniem:
• waterbevalling
Vertaling:
Engels: water birth
Nederlands: waterbevalling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|