Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » haarsalf
haarsalf [boodskap #152332] So., 26 Julie 2026 09:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26026
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
haarsalf
Afbreking: haar•salf
Samestelling: haar + salf


Selfstandige naamwoord: haarsalf
Meervoud: haarsalwe

Betekenis:
• 'n Vetterige stof wat die hare glansend maak en dit in plek hou.

Gebruik:
• In die dae van Elvis Presley het die kêrels haarsalf gebruik om hulle kuiwe in plek te hou.

Sinoniem:
• haarolie
• pommade

Verwant:
• haargel
• haarsproei

Vertaling:
Engels: hair pomade, pomatum
Nederlands: haarzalf, pommade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 26 Julie 2026 10:47]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: desensiteer
Volgende onderwerp: haargel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 07 08:27:59 UTC 2026