Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » desensiteer
desensiteer [boodskap #152331] So., 26 Julie 2026 09:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26026
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
desensiteer
Afbreking: de•sen•si•teer


Werkwoord: desensiteer
Verlede tyd: het gedesensiteer
Teenwoordige deelwoord: desensiterend, desensiterende
Verlede deelwoord: gedesensiteerde

Betekenis:
• Om ongevoelig te maak; minder sensitief, selfs onsensitief, maak.

Gebruik:
• Oormatige blootstelling aan geweld op televisie desensiteer kykers.

Sinoniem:
• afstomp
• doodspuit

Afgelei:
• desensitering

Vertaling:
Engels: desensitise, desensitize
Nederlands: desensibiliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rooikop
Volgende onderwerp: haarsalf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 06 19:28:33 UTC 2026