Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kollekte
kollekte [boodskap #152297] Wo., 22 Julie 2026 09:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25907
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kollekte
Afbreking: kol•lek•te


Selfstandige naamwoord: kollekte
Meervoud: kollektes
Verkleinwoord: kollektetjie
Meervoud van verkleining: kollektetjies

Betekenis:
• 'n Donasie vir 'n goeie doel. Die handeling van kollekteer (insamel) of dit wat gekollekteer (ingesamel) is.

Gebruik:
• Vandag se kollekte sal ten bate van die kinderhuis aangewend word.

Sinoniem:
• geldinsameling
• insameling

Hiponiem:
• deurkollekte
• kerkkollekte
• silwerkollekte
• straatkollekte

Afgelei:
• kollektedag
• kollektebord
• kollektebus
• kollektegeld
• kollektelys
• kollekteopnemer
• kollektesak

Vertaling:
Engels: collection, offering
Nederlands: collecte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Do., 23 Julie 2026 05:57]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: bloupers
Volgende onderwerp: halfdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 23 10:39:29 UTC 2026