Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vetvoer
vetvoer [boodskap #152291] Di., 21 Julie 2026 11:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25893
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vetvoer
Afbreking: vet•voer
Samestelling: vet + voer


Werkwoord: voer vet, vetvoer
Verlede tyd: het vetgevoer
Verlede deelwoord: vetgevoerde

Betekenis:
• Om te veel kos in te gee; gewig laat aansit.

Gebruik:
• Die boer voer die varke vet.
• Sy het die ganse met mielies vetgevoer.

Antoniem:
• uithonger

Afgelei:
• vetvoering

Vertaling:
Engels: to fatten up, stall‐feed
Nederlands: vetmesten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Di., 21 Julie 2026 18:38]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: uitsonder
Volgende onderwerp: huurinkomste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 21 21:54:27 UTC 2026