| taalvoorkeur [boodskap #152286] |
Di., 21 Julie 2026 08:56 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25918 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
taalvoorkeur
Afbreking: taal•voor•keur
Samestelling: taal + voorkeur
Selfstandige naamwoord: taalvoorkeur
Meervoud: taalvoorkeure
Betekenis:
• Die taal wat bo ander tale verkies word.
Gebruik:
• Stel u webbladleser se taalvoorkeur na Afrikaans.
Sinoniem:
• taalkeuse
Vertaling:
Engels: language preference
Nederlands: taalvoorkeur
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|