Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vliegdek
vliegdek [boodskap #152278] Ma., 20 Julie 2026 17:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26200
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
vliegdek
Afbreking: vlieg•dek
Samestelling: vlieg + dek


Selfstandige naamwoord: vliegdek
Meervoud: vliegdekke

Betekenis:
• Die dek van 'n skip vanwaar lugvaartuie (soos vliegtuie, helikopters en hommeltuie) opstyg en land.

Gebruik:
• Die oorlogskip se vliegdek staan vol vegvliegtuie.

Afgelei:
• vliegdekskip

Vertaling:
Engels: flight deck, aircraft carrier deck
Nederlands: vliegdek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoolgereed
Volgende onderwerp: swaardgeveg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Aug. 20 18:23:47 UTC 2026