| vassuig [boodskap #152260] |
Sa., 18 Julie 2026 17:37 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26184 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
vassuig
Afbreking: vas•suig
Samestelling: vas + suig
Werkwoord: suig vas, vassuig
Verlede tyd: het vasgesuig
Teenwoordige deelwoord: vassuigend, vassuigende
Verlede deelwoord: vasgesuigde
Betekenis:
• Om deur te suig aan iets vas te heg.
Gebruik:
• 'n Seekat het suiers aan sy arms waarmee hy aan voorwerpe kan vassuig.
Sinoniem:
• vasheg
• vaskleef
Vertaling:
Engels: to attach by suction
Nederlands: vastzuigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|