| rigter [boodskap #152207] |
Di., 14 Julie 2026 12:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25878 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rigter
Afbreking: rig•ter
Selfstandige naamwoord: rigter
Meervoud: rigters
Betekenis:
• (histories) Die leier van die volk vóór die tyd van konings.
• Iemand wat leiding gee of iets wat rigting aandui.
Gebruik:
• Die Israeliete is deur twaalf rigters gelei, naamlik Otniël, Ehud, Samgar, Debora, Gideon, Tola, Jaïr, Jefta, Ibsan, Elon, Abdon en Simson.
• In die ou tyd het elke kanon sy eie rigter gehad wat die loop in die regte rigting moes draai.
Vertaling:
Engels: ruler, judge; guider, aimer
Nederlands: richter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|