Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beskaafdheid
beskaafdheid [boodskap #152190] Ma., 13 Julie 2026 07:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26129
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
beskaafdheid
Afbreking: be•skaafd•heid
Samestelling: beskaafd + -heid


Selfstandige naamwoord: beskaafdheid
Meervoud: beskaafdhede

Betekenis:
• Die toestand of mate van beskaafd (goed opgevoed en goed gemanierd) wees.

Gebruik:
• Die grens tussen beskaafdheid en barbaarsheid is by sommige mense maar baie dun.

Sinoniem:
• beleefdheid
• inbors
• verfyndheid
• welgemanierdheid

Antoniem:
• onbeskaafdheid

Vertaling:
Engels: civility, refinement, good breeding
Nederlands: beschaafdheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seismoloog
Volgende onderwerp: skort
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 15 11:29:33 UTC 2026