| reliek [boodskap #152188] |
Ma., 13 Julie 2026 07:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25940 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reliek
Afbreking: re•liek
Selfstandige naamwoord: reliek
Meervoud: relieke
Betekenis:
• 'n Oorblyfsel of voorwerp uit 'n vroeër tyd wat historiese, kulturele of godsdienstige waarde het.
Gebruik:
• Die Geropotamou-klooster in Griekeland besit verskeie relieke, onder andere die grootste deel van die Heilige Kruis.
Sinoniem:
• gedenkstuk
• relikwie
Afgelei:
• reliekkas
• reliekskryn
Vertaling:
Engels: relic
Nederlands: reliek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|