Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dieselenjin
dieselenjin [boodskap #152179] So., 12 Julie 2026 10:24
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25910
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dieselenjin
Afbreking: die•sel•en•jin
Samestelling: diesel + enjin


Selfstandige naamwoord: dieselenjin
Meervoud: dieselenjins
Verkleinwoord: dieselenjintjie
Meervoud van verkleining: dieselenjintjies

Betekenis:
• 'n Binnebrandenjin wat diesel as brandstof gebruik.

Gebruik:
• Het die motor 'n petrol- of 'n dieselenjin?

Sinoniem:
• dieselmotor

Antoniem:
• petrolenjin

Hiponiem:
• koudaansitdieselenjin

Vertaling:
Engels: diesel engine
Nederlands: dieselmotor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevolkingsdigtheid
Volgende onderwerp: eukarioties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 24 17:07:52 UTC 2026