Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aansitete
aansitete [boodskap #152169] Sa., 11 Julie 2026 19:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25786
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aansitete
Afbreking: aan•sit•e•te
Samestelling: aansit + ete


Selfstandige naamwoord: aansitete
Meervoud: aansitetes

Betekenis:
• 'n Maaltyd waar mense aan 'n gedekte tafel aansit om te eet.

Gebruik:
• Die geleentheid sluit 'n formele aansitete in.

Antoniem:
• TV-ete
• wegneemete

Verwant:
• banket

Vertaling:
Engels: sit-down dinner
Nederlands: diner aan tafel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevange
Volgende onderwerp: geeneen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 12 15:02:56 UTC 2026