Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verwerwing
verwerwing [boodskap #152127] Ma., 06 Julie 2026 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25729
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verwerwing
Afbreking: ver•wer•wing
Samestelling: verwerf + -ing


Selfstandige naamwoord: verwerwing
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van verwerf (om iets met moete te bekom).

Gebruik:
• Die verwerwing van nuwe kennis verg tyd en toewyding.

Sinoniem:
• behaling
• bekomming
• verkryging

Antoniem:
• verlies

Hiponiem:
• kennisverwerwing
• taalverwerwing
• vaardigheidsverwerwing

Vertaling:
Engels: acquisition, acquirement, obtainment
Nederlands: verwerving

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 06 Julie 2026 20:08]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: teengaan
Volgende onderwerp: lob
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jul. 07 12:23:28 UTC 2026