Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dratyd
dratyd [boodskap #152085] Do., 02 Julie 2026 12:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25720
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dratyd
Afbreking: dra•tyd
Samestelling: dra + tyd


Selfstandige naamwoord: dratyd
Meervoud: dratye
Verkleinwoord: dratydjie
Meervoud van verkleining: dratydjies

Betekenis:
• Die tyd wat 'n vrou of vroulike dier swanger is.
• Die leeftyd waarop 'n plant vrugte dra.

Gebruik:
• Springbokke paar die hele jaar en die lammetjies word ná 'n dratyd van ses maande gebore.
• Die boom se dratyd is lankal verby.

Vertaling:
Engels: gestation period
Nederlands: draagtijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eie-ekkerig
Volgende onderwerp: uitgiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 05 18:12:00 UTC 2026