Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorlogstyd
oorlogstyd [boodskap #152083] Do., 02 Julie 2026 11:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25775
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorlogstyd
Afbreking: oor•logs•tyd
Samestelling: oorlog + -s- + tyd


Selfstandige naamwoord: oorlogstyd
Meervoud: oorlogstye

Betekenis:
• 'n Periode van oorlog; tydperk van gewapende konflik.

Gebruik:
• Geld die sesde gebod, "Jy mag nie moord pleeg nie", in oorlogstyd?

Sinoniem:
• oorlogsperiode

Antoniem:
• vredestyd

Vertaling:
Engels: wartime
Nederlands: oorlogstijd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: epigoon
Volgende onderwerp: eie-ekkerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jul. 12 09:36:49 UTC 2026