| paradegrond [boodskap #152074] |
Wo., 01 Julie 2026 09:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25718 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paradegrond
Afbreking: pa•ra•de•grond
Samestelling: parade + grond
Selfstandige naamwoord: paradegrond
Meervoud: paradegronde
Betekenis:
• 'n Plein of oop stuk grond waar militêre parades plaasvind.
Gebruik:
• Die soldate tree aan op die paradegrond.
Vertaling:
Engels: parade ground
Nederlands: paradegrond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|