Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ryloop
ryloop [boodskap #152058] Di., 30 Junie 2026 09:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25910
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ryloop
Afbreking: ry•loop
Samestelling: ry + loop


Werkwoord: ryloop
Verlede tyd: het geryloop

Betekenis:
• Om 'n rit te bedel deur langs die pad duim te gooi en te hoop dat iemand jou sal oplaai.

Gebruik:
• Die troepie het van Pretoria tot in Bloemfontein geryloop.

Sinoniem:
• duimry

Afgelei:
• ryloper

Vertaling:
Engels: to hitch-hike
Nederlands: liften

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rekenaarterminaal
Volgende onderwerp: opportunisties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Jul. 24 14:47:59 UTC 2026