Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emir
emir [boodskap #152050] Ma., 29 Junie 2026 13:05
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25651
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
emir
Afbreking: e•mir


Selfstandige naamwoord: emir
Meervoud: emirs

Betekenis:
• 'n Arabiese vors of krygsowerste.

Gebruik:
• Sjeik Moehammad bin Rasjid Al Maktoem is die emir van Doebai.

Afgelei:
• emiraat

Vertaling:
Engels: amir, emir
Nederlands: emir

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Ma., 29 Junie 2026 13:06]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: serk
Volgende onderwerp: kril
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jun. 29 16:08:02 UTC 2026