Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterskeidingsoomblik
waterskeidingsoomblik [boodskap #152033] So., 28 Junie 2026 11:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25752
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterskeidingsoomblik
Afbreking: wa•ter•skei•dings•oom•blik
Samestelling: waterskeiding + -s- + oomblik


Selfstandige naamwoord: waterskeidingsoomblik
Meervoud: waterskeidingsoomblikke

Betekenis:
• 'n Belangrike gebeurtenis of ingrypende wending wat 'n verdeling of verandering veroorsaak.

Gebruik:
• Die Franse Revolusie was 'n waterskeidingsoomblik in die geskiedenis.

Sinoniem:
• keerpunt
• Rubicon

Vertaling:
Engels: watershed moment, turning point
Nederlands: waterscheidingsmoment

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: burgerstand
Volgende onderwerp: arbeidseenheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 09 09:14:52 UTC 2026