Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitswel
uitswel [boodskap #152020] Sa., 27 Junie 2026 14:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25633
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitswel
Afbreking: uit•swel
Samestelling: uit + swel


Werkwoord: swel uit, uitswel
Verlede tyd: het uitgeswel
Teenwoordige deelwoord: uitswellend, uitswellende
Verlede deelwoord: uitgeswelde

Betekenis:
• Om groter te swel; na buite uitsit.

Gebruik:
• Wanneer die sade nat word, swel dit uit en breek dit oop.
• Sy bors het uitgeswel van trots.

Sinoniem:
• opblaas
• opswel
• swel
• uitbrei
• uitbult
• uitdy
• uitset
• vergroot

Antoniem:
• inkrimp

Afgelei:
• uitswelling

Vertaling:
Engels: to swell up, expand
Nederlands: uitzwellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: So., 28 Junie 2026 10:06]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: diskrepansie
Volgende onderwerp: vrugtevreter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Jun. 28 12:09:09 UTC 2026