| skoolbroek [boodskap #152008] |
Do., 25 Junie 2026 19:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25811 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolbroek
Afbreking: skool•broek
Samestelling: skool + broek
Selfstandige naamwoord: skoolbroek
Meervoud: skoolbroeke
Betekenis:
• 'n Broek wat as deel van 'n leerder se skooluniform skool toe gedra word.
Gebruik:
• Die skooldrag vir seuns is 'n wit hemp met 'n vaal skoolbroek en vaal sokkies.
Vertaling:
Engels: school trousers
Nederlands: schoolbroek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|