Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hovaardige
hovaardige [boodskap #151952] Sa., 20 Junie 2026 17:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25752
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hovaardige
Afbreking: ho•vaar•di•ge
Samestelling: hovaardig + -e


Selfstandige naamwoord: hovaardige
Meervoud: hovaardiges

Betekenis:
• 'n Persoon wat hovaardig is; iemand wat hoogmoedig en verwaand optree en ander minag.

Gebruik:
• U straf die hovaardiges, die vervloektes wat van u gebooie afwyk. [Psalms 119:21]

Vertaling:
Engels: haughty person, arrogant person
Nederlands: hovaardige persoon


Byvoeglike naamwoord: hovaardig
Attributief: hovaardige

Betekenis:
• Attributiewe vorm van hovaardig; wat hoogmoedig en verwaand is.

Gebruik:
• Ek moes die felle spot van hovaardige mense verduur. [Psalms 119:51]

Vertaling:
Engels: haughty, hubris, arrogant
Nederlands: hovaardige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensloop
Volgende onderwerp: veronreg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 09 06:20:41 UTC 2026